Met 220 karavaan- en kampstaanplekke met krag, vier paraplegiese karavaanstaanplekke, luukse dubbeltente en ses netjiese ablusieblokke, het Forever Swadini die bestemming van keuse geword onder plaaslike en internasionale kampeerders.

Die oord het verskeie aktiwiteite en is 75 km vanaf die Orpenhek van die Kruger- nasionale park, en is naby attraksies soos Bourke's Luck-kolkgate, The Pinnacle, Mac-Mac-waterval en God's Window vir die wat daguitstappies wil doen.

Eiendomontvangs: 015 795 5141; 076 634 1170

Akkommodasiebesprekings: swadinires@foreversa.co.za; www.foreverswadini.co.za

Swadini
Swadini