Hierdie woning is ideaal vir ’n gesin wat lief is vir onthaal.
Die eiendom bestaan uit drie ruim leefareas, om nie eens te praat van al die buitepatio’s wat uit die leef- en slaapkamer loop vir daardie gesellige en private kuiertjies nie.
’n Moderne duet-huis in die boomryke en stil gedeelte van Faerie Glen is te koop.
Veilings kan baie maatskappye help om sakeredding te vermy deur ’n nielening-kapitaalinspuiting te verkry om negatiewe kontantvloeiprobleme reg te stel en aan te hou sake doen.
Dié pragtige eiendom is geleë in die gewilde Boardwalk Meander B-landgoed.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.