Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Beeld
AfriForum maak park skoon
André de Bruyn het by die skoonmaakaksie van AfriForum se Centurion-tak die afgelope week in Valhalla ingeskakel. Dit volg nadat AfriForum se versoek aan die Tshwane-metro om Montague Kneen-park skoon te maak op dowe ore geval het. “Die sukses van hierdie aksie bewys dat ’n gemeenskap wat saamwerk enigiets kan regkry,” sê Sampie Steinberg, AfriForum se distrikskoördineerder vir groter Pretoria. “Daar is egter nog heelwat werk wat gedoen moet word om dié park weer op standaard te kry.” Montague Kneen-park word gereeld vir onwettige storting gebruik. Die gras is onder meer gesny, vullis is opgetel en die badkamers is skoongemaak. Elders is ’n waterlek in Furhampark herstel.
Meer oor:  Afriforum  |  Centurion
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.