Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Beeld
Steve by Centurion-teater
Steve Hofmeyr maak Vrydag en Saterdag in die Centurion-teater musiek. Daar is net vir 50 mense plek. Kaartjies kos R500 en sluit ’n eksemplaar van sy boek Steve Hofmeyr 50 in. Die vertoning begin om 18:30. Die teater se restaurant sal oop wees en tafels kan vooraf bespreek word. Rig e-pos aan marlene@centurionteater.co.za of skakel 012 664 7859 om meer uit te vind of om kaartjies te bekom.
Meer oor:  Centurion  |  Steve Hofmeyr
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.