Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Beeld
Wieries wen talle pryse en medaljes by ekspo
Die Laerskool Wierdapark se Gauteng-Noord-Wetenskapekspospan het vier goue en drie silwermedaljes by die onlangse Wetenskapekspo gewen. Daar was drie kategoriewenners in Wieries se span en hulle het twee pryse van die ATKV gekry vir beste aanbiedings in Afrikaans. Agter staan Justin Janse van Rensburg, Clara van der Merwe, Jean-Marié Pelser, Benno Pretorius en Thomas Labuschagne; in die middel is Theana Olivier, Barnard Olivier, Roché Oberholzer en Joshua Bergh en voor is Zenel le Roux, afrigter, Ingrid Esterhuizen, afrigter, en Lance Meyer.
Meer oor:  Jip
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.