Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
Bastion sit vir Alberton ore aan in rugby
Verskeie rugbyspanne van die Hoërskool Bastion in Krugersdorp het onlangs teen die Hoërskool Alberton van die Oos-Rand kragte gemeet. Bastion was aan die einde van die dag die wenners, met sy eerste span wat met 39-38 gewen het, sy tweede span wat met 19-12 geseëvier het, sy o.15A’s wat hul teenstanders met 12-5 laat les opsê het en die o.15B’s wat met 45-0 gewen het. In dié foto poseer Bastion o.15A-span ná hul oorwinning. Die twee skole kom weer dié naweek by die Ellispark-rugbystadion in Johannesburg teen mekaar te staan.
Meer oor:  Krugersdorp  |  Jip  |  Skolesport  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.