Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
Benoni High se ruiters maak gemeenskap trots
Lede van die Benoni High School se ruitersportklub het onlangs aan die proewe van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vereniging vir Skole-Ruitersport deelgeneem. Die span het Gauteng verteenwoordig en al die meisies het provinsiale kleure vir hul deelname ontvang. Benoni High se span het ook vir die derde jaar die Gemeenskapsprys gewen weens hul geldinsameling vir die versorging van mishandelde perde. Van links is Suné Peenz (gr. 10), Tyla Brown (gr. 9), Shelby Lowe (gr. 10), Sasha Reyneke (gr. 11), Cassandra Benn (gr. 8), Sintiche du Preez (gr. 9), Paige Lowe (gr. 8) en Cara Jackson (gr. 9). Die twee kapteins, Kayleigh Stead (gr. 12) en Holly Russel (gr. 12), asook Jessica Stoppforth (gr. 10) was afwesig toe die foto geneem is.
Meer oor:  Jip  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.