Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
‘Huur gans te veel’

Die DA is ontstoke omdat die Emfuleni-munisipaliteit meer as R900 000 per maand opdok om die onveilige en verwaarloosde OK-gebou in Vanderbijlpark te huur. Die party sê dit is onaanvaarbaar dat die munisipaliteit so baie betaal aan ’n verhuurder wat nie die plek in stand hou nie.

Munisipale werkers het glo ook al protes aangeteken oor hul onveilige werksomstandighede. Onverwerkte riool loop glo in die gebou en die departement van arbeid het ook al beswaar gemaak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.