Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
Katlego is Trinityhouse se kookwater hokkiester

Katlego Bodibe (15), ’n leerling aan die Trinityhouse Randpark Ridge, is een van 36 meisies wat gekies is om in die Suid-Afrikaanse o.16-meisieshokkiespan te speel.

Katlego Bodibe

Sy het vroeër vandeesmaand teruggekeer van ’n hoëprestasie-oefenkamp wat by die Kearsney College in Durban, KwaZulu-Natal, gehou is.

Bodibe is ook die onderkaptein van die Suid-Gautengse o.16 A- provinsiale hokkiespan.

Dié span het in die skoolvakansie aan die interprovinsiale hokkietoernooi in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal deelgeneem.

Op die ouderdom van 15 het sy die o.16-span reeds sewe keer by ’n interprovinsiale toernooi verteenwoordig.

Meer oor:  Pietermaritzburg  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.