Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
Oosterlig blink uit in gholf
Die B- en C-ligagholfspanne van die Boksburgse Hoërskool Oosterlig het goed presteer in die Ekurhuleni-gholfliga. Die B-span het ’n tweede plek behaal en die C-span het ’n derde plek. ’n Groep van 29 spelers het om die agt plekke in die Ekurhuleni-span meegeding. Norman Gerber (16), ’n gr. 10-leerling aan dié skool, het uiteindelik ’n plek in die Ekurhuleni-span behaal.
Meer oor:  Boksburg  |  Gholf  |  Jip  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.