Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Metro-Suid
Twee Oosies se gedigte in bundel opgeneem

Dit is amptelik: Britnie Cloete en Allison Lock van die Hoërskool Oosterlig, Boksburg, is van die voorste digters in die land.

Dié twee het vir die Poort-skryfkompetisie ingeskryf, wat jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangebied word.

Die keur van die inskrywings, nasionaal en uit Namibië, word in die akademie se bundel gepubliseer.

Cloete, in gr. 12, se gedig “Gee my jou hand” is in die bundel gepubliseer.

Lock, in gr. 11, se gedig “Blindheid” is ook gepubliseer.

Lock se gedig “Vals” is ook verlede jaar in die bundel gepubliseer.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.