Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Veilings
Moenie geleentheid misloop nie

Van’s Auctioneers Gauteng gaan volgende maand die onderneming van Africa Cash and Carry (Crown Mines) (Edms.) Bpk. as ’n lopende saak aanbied.

Die onafhanklike familie-groothandelaar word as ’n lopende saak aangebied en sluit in die handelsnaam, voorraad van ± R300 miljoen, alle bates op die bateregister, klandisiewaarde en personeel.

Die omsigtigheidsondersoek is vanaf 13 tot 30 Julie en die indiening van aanbiedinge sluit op4 Augustus om 12:00.

“Die aanbieding van die grootste onafhanklike familie-groothandelaar in Afrika is ’n eenmalige geleentheid,” sê die veilingshuis. Aanbiedings moet by Van’s Auctioneers Gauteng se kantore by Gemsbokstraat 36, Koedoespoort Industrial, Pretoria, ingehandig word. Besigtiging is slegs op afspraak.

  • Vir meer inligting oor hierdie uitstekende geleentheid, skakel 083 111 8267 of besoek www.vans­auctions.co.za.
’n Onafhanklike familie-groothandelaar word in Augustus deur Van’s Auctioneers as lopende saak aangebied.
Meer oor:  Winkel  |  Veilings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Beeld Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.