Dit maak geen verskil hoe vroeg of laat ’n mens op die entstofregister registreer nie en ook nie of jy van private of openbare mediese dienste gebruik maak nie, sê die leiers van die land se entstofprogram.
Donker tye lê voor vir Eskom en moontlik vir die hele land nadat die IT-maatskappy Oracle amptelik sy noodsaaklike dienste aan hom gestaak het.
ANC-lede wat formeel in ’n hof op aanklagte van korrupsie of ander ernstige misdade teregstaan, móét teen einde vandeesmaand hul poste verlaat.

Beeld-voorblad