Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Atlete maak skool trots
DJ Liebenberg

Twee leerlinge aan Grey-kollege (sekondêr) spog met ’n goue medalje nadat hulle van 8 tot 11 April aan Atletiek Suid-Afrika se nasionale kampioenskapsbyeenkoms in die Paarl deelgeneem het.

Aron Alvarez Aranda (o.18) het met ’n afstand van 63,46 m in diskusgooi ’n goue medalje verwerf, terwyl DJ Liebenberg (o.20) in gewigstoot met ’n afstand van 19,09 m goud behaal het. Hierdie prestasie het ook vir DJ tweede op die wêreldranglys in sy ouderdomsgroep geplaas.

In die hamergooi het Aron met ’n afstand van 58,44 m ’n bronsmedalje verwerf. DJ se persoonlike beste afstand van 51,64 m het hom ’n vierde plek in diskusgooi besorg.

Aron Alvarez Aranda
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.