Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Atlete tree weer aan vir marathon

Atlete van oor Suid-Afrika en buurlande heen het op Sondag 25 November by die Mangaung-atletiekstadion aan die O.R. Tambo-marathon deelgeneem.

Dit was vanjaar die derde keer dat die marathon deur die Vrystaatse department van sport, kuns, kultuur en ontspanning aangebied is.

Vanjaar was daar ongeveer 1 900 inskrywings. Atlete kon deelneem aan die marathon oor 42,2 km, die halfmarathon oor 21,1 km, ’n 10 km-wedloop asook ’n pretdraf oor 5 km.

Die manswenner van die marathon was Mamakoe Nkhasi (Lesotho), met Kabelo Lesia (Lesotho) in die tweede plek en Lucky Mohale derde.

Die vrouewenner was Loveness Madzila (Zimbabwe) met Lizzy Babili tweede en Slindile Chili derde.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.