Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Begraafplaas is in haglike toestand

Christine Maritz:

Ek was op Sondag 2 Junie op besoek aan die Memoriam-begraafplaas – die een oorkant die Vrouemonument en die ander een net hoër op.

Groot was my skok om te sien in watter haglike omstandighede die grafte gelos word.

Die gras en die onkruid groei bo die grafstene uit. Van die grafte kan van die pad af glad nie eens gesien word nie.

  • Dit is ook ’n veiligheidsrisiko vir diegene wat wel daar ’n besoek wil aflê. Stuur jou briewe oor klagtes van munisipale dienste en ander sake na lientjie.mentz@media24 .com.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.