Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Beplan jou ontvlugting hier

Vrydag 21 April

  • Senekal MTB Cycle Challenge.
  • Chris Chameleon tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R120 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word. Skakel 079-796-7975.
  • Die jaarlikse Eduplus-gholfdag vind by die Bloemfontein-gholfklub plaas. Die eerste afslaantyd is om 10:30 en die dag kos R200 per speler.

Bespreek by 079-496-8445 of 051-446-0527.

Saterdag 22 April

  • Die It’s Time-biddag word op die plaas Wilde Als buite Bloemfontein gehou.

Angus Buchan sal die geleentheid lei.

Tuesday, 25 April

  • Derek Jackson will be hosting a talk on discipline in the classroom and parenting with panache.

The first session will be held at the Oranje Girls’ High School from 14:30 to 16:30, and the second at the St Andrew’s Centenary Hall.

Sessions are R125 per person.

Call Dr Ria de Villiers on 083-453-9365.

Woensdag 26 April

  • ’n Alzheimer-bewusmakingsdag word om 09:30 by die Noorderbloem-aftreeoord in Metzstraat, Bayswater, aangebied.

’n Paneel van kundiges sal vrae beantwoord.

Die verskil tussen ouderdoms­verwante vergeetagtigheid en Alzheimer se siekte word ook aangespreek.

Skakel 051-522-4894 of 071-381-8953 om plek te bespreek.


Donderdag 27 April

  • Vryheidsdag. Openbare vakansiedag.


Saterdag 29 April

  • Volksblad se Kos- en Kunsmark by Emoya.
  • The planetarium presents Our Living Climate at 17:30.

Tickets are available at Compu­ticket.


Maandag 1 Mei

  • Werkersdag. Openbare vakansiedag.


Woensdag 3 Mei

  • Private skole se tweede kwartaal begin.

Donderdag 4 Mei

  • Food and wine pairing at De Oude Kraal (051-564-0636).
  • Die Vrystaat-kunstefees hou sy gholfdag by die Schoemanpark-gholfklub. Afslaan is tussen 10:30 en 12:30. Dit kos R250 per speler. ’n Verwelkomingsgeskenk, halfweg-ete en ’n uitnodiging na die prysuitdeling word ingesluit. Bel Lourens Erasmus by 082-808-1045 of die Schoemanpark-gholfklub by 051-448-3123.

Vrydag 5 Mei

  • Celavie Country-dans met Jan en Estelle om 20:00 by die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R50 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word. Skakel 079-796-7975 vir meer inligting.

Saterdag 6 Mei

  • Die Westdene-parkmark vind van 10:00 tot 14:00 in Brillstraat, Westdene, plaas. Skakel 082-857-1625 vir meer inligting.
  • Ray Dylan tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op.

Kaartjies kos R100 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word. Skakel 079-796-7975 vir meer inligting.

Donderdag 11 Mei

  • Jamblik Jamming Sessions om 20:00 by die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R50 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word. Skakel 079-796-7975.


Saterdag 13 Mei

  • Rugby: Internasionale sewesreeks in Frankryk begin (Parys).
  • Duncan Foley tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R80 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word. Skakel 079-796-7975.


Sondag 14 Mei

  • Motorsport: Formule Een: Spaanse Grand Prix (Barcelona).
  • Moedersdagete by De Oude Kraal (051-564-0636).


Donderdag 18 Mei

  • Oranje se jaarlikse Amanda Coetzer-tennistoer nooi vind van vandag tot Saterdag 20 Mei plaas. Bel vir Tania Smith by 051-4476845.


Saterdag 20 Mei

  • Rugby: Internasionale sewesreeks in Engeland begin (Londen).


Maandag 22 Mei

  • Internasionale dag vir biologiese diversiteit.
  • Boekemark in die Ketelkelder van Naln van 08:30 tot 13:00.

Bel Annelien Diedericks by 051-405-5407.

Woensdag 24 Mei

  • Krieket: Eerste eendagstryd teen Engeland (Leeds).


Saterdag 27 Mei

  • Krieket: Tweede eendagstryd teen Engeland (Southampton).
  • Volksblad se Kos- en Kunsmark by Emoya.


Sondag 28 Mei

  • Motorsport: Formule Een: Monaco-Grand Prix (Monte Carlo).


Maandag 29 Mei

  • Krieket: Derde eendagstryd teen Engeland (Lords, Londen).) Tennis: Franse Ope begin (Parys, Frankryk).


Woensdag 31 Mei

  • World No Tobacco Day


Saterdag 3 Junie

  • Krieket: IKR se Kampioenetrofee, SA teen Sri Lanka (Oval, Londen).


Sondag 4 Junie

  • Padwedloop: Comrades-ultramarathon (Durban na Pietermaritzburg).


Dinsdag 6 Junie

  • Wêreldomgewingsdag.


Woensdag 7 Junie

  • Krieket: IKR se Kampioenetrofee, SA t. Pakistan (Birmingham).

Saterdag 10 Junie

  • Wildskosfees by De Oude Kraal. Skakel 051-564-0636.

Vrydag 25 Augustus

  • Die Lieflinge tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op.

Kaartjies kos R100 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word.

Skakel 079-796-7975 vir meer inligting.

Donderdag 26 Oktober

  • Casper de Vries tree om 20:00 by die Aasvoëlklub op. Kaartjies kos R120 en kan by Kiki Corner (051-446-5666), Toms-musiekwinkel (051-430-0665) of 59 on Plenty (051-444-1683 of 082-672-6157) gekoop word.

Kaartjies by die deur sal R150 kos. Skakel 079-796-7975 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.