Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bloemskou eers weer in 2021 gehou

Na aanleiding van die omstandighede, inperkingsregulasies en toekomsuitkyk van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika, is daar nou finaal besluit dat Bloemskou nie vanjaar sal plaasvind nie.

Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, sê gegewe die volgehoue onsekerheid van Covid-19, bleik dit onwaarskynlik dat groot samekomste met meer as 100 mense vanjaar sal plaasvind.

Huidige kommunikasie dui ook daarop dat Suid-Afrika se syfers sy piek teen September gaan bereik. Die volgende vier maande sal kritiek wees in die veiligheid en gesondheid van ons mense.

“Op ’n positiewe noot word daar reeds aan Bloemskou 2021 van 23 April tot 1 Mei beplan.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.