Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dinee vir goeie saak

Genade in Aksie, wat vanjaar reeds sewe jaar liefdadigheidswerk in Bloemfontein doen, bied op 27 September ’n spogdinee aan.

Maureen Oost­huizen, stigter, sê meer as 1 800 mense in nood in die stad word deur dié organisasie gehelp.

Ivy Sutton is die gasspreker op die geleentheid. Kaartjies kos R350.

Om kaartjies te kry, kontak Oost­huizen per SMS by 082-894-3013 of stuur e-pos na info@­genadeinaksie.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.