Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Durf oop water aan op nasionale vlak
Twee swemmers van die Hoër Meisieskool Oranje, Chloë le Roux (links) en Miché Johns, is in nasionale oopwaterswemgroepe vir die 2020-’21-seisoen ingesluit. Albei het Suid-Afrika verlede jaar in die buiteland in dié sportsoort verteenwoordig. Die 16-jarige Chloë is een van agt vroue­swemmers en die enigste Vrystater in die jeug-oefengroep vir meisies wat tussen 2003 en 2006 gebore is. Miché (14) is in die junior jeuggroep vir swemmers gebore tussen 2004 en 2006. Van die tien lede is sy die enigste Vrystater.Foto: Verskaf

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.