Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
JF-onderwysers erken vir werk

Altesaam 15 onderwysers van die Hoërskool Jim Fouché het op Saterdag 1 Februarie erkenning ontvang van die departement van onderwys se Motheo-distrik. Dit is ’n gelukwensing omdat matrieks in hul vakgebiede onder die topdrie in die distrik geëindig het.

Andriëtte Strydom het die naasbeste plek in die distrik vir verbruikerstudie ontvang; Lauriza Müller die derde plek vir kuns; Isabel Malan die naasbeste plek vir drama; Betsie Magnus die eerste plek vir ekonomie; Marisa Smit die eerste plek vir fisiese wetenskappe; Anso Esterhuizen die eerste plek vir lewenswetenskappe; Corné Erasmus die naasbeste plek vir ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO); Johnny Steyl (lewenswetenskappe); Babette van der Merwe die naasbeste plek in toerisme; Alida Vorster die derde plek vir rekeningkunde; Schalk Malherbe (IGO); Henri Wilken die derde plek vir wiskunde; James Taylor (rekeningkunde); Jannecke Koekemoer (wiskunde) en JP Botha (toerisme).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.