Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Karatekas ontvang medaljes

Bloemfonteiners het Saterdag (05/05) aan die Suid-Afrikaanse WJKA-karatetoernooi deelgeneem.

Sensei James Moorcroft het ’n tweede plek in die kata-afdeling behaal, asook in die kumite-afdeling in die swartgordel- ope afdeling. Novello Fourie het ’n tweede plek in die kata-afdeling en ’n eerste plek in kumite vir mans 21 tot 35 jaar (wit- tot persgordel) behaal.

Estiaan Pheifer het ’n bronsmedalje in die kumite-afdeling vir seuns agt tot tien jaar behaal en Mirelle Motshane ’n bronsmedalje vir meisies tien tot 12 jaar.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.