Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kenners gee ma’s en onderwysers leiding

“Ouers sê dikwels kinders word nie met handleidings gebore nie.”

Só sê Erna Liebenberg, ’n onderwys­adviseur, wat saam met Madie van Niekerk, ’n arbeidsterapeut, besluit het om ouers met hul belangrike opvoedingstaak te help.

Liebenberg verduidelik hulle bied weekliks ’n Manuals 4 Moms-opleiding­werksessie van twee uur lank aan om noodsaaklike inligting aan ouers beskikbaar te stel.

“ ’n Sessie bestaan uit teoretiese kennis en ook praktiese aktiwiteite wat die ouer toerus om tuis aan spesifieke temas aandag te gee.”

Temas wat behandel word, is toepaslik vir kinders tot tien jaar en sluit aspekte van skoolgereedheid, leerhindernisse, sensoriese integrasie en aktuele sake in.

Die leersessies is op ma’s en onder­wysers gemik en word Saterdae by Grey-kollege (primêr) aangebied.

Rig navrae aan Liebenberg by 082-417-1015.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.