Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Klein wen groot

Talle landboukampioenskapsbyeenkomste is op Bloemskou beslis, met miniatuurperdjies wat, soos gewoonlik, die harte gesteel het.

Die Suid-Afrikaanse Miniatuurperd-telersgenootskap se streekbyeenkoms is op 26 en 27 April by Bloemskou aangebied, en 54 perdjies is in 104 klasse vertoon.

Deelnemers het van die Oos-Kaap, Noord-Kaap, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat gekom.

Pure Perd Mani se Wild Tango is as die opperste kampioen- miniatuurperd vir 2019 gekroon. Die Pure Perd-stoetery is van Petrusburg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.