Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kondig lente blitsig aan
Werner Esterhuyse het Sondag (06/09) een van die weerligstrale perfek vasgevang terwyl hy op Naval Hill foto’s geneem het. Dit was die eerste donderstorm van die lente en benewens enkele druppels wat verlede week geval het, beslis ’n goeie begin vir die lente. Oom Stoffel Cilliers wat elke maand vir Bloemnuus ’n reënverslag lewer, sê daar het teen Maandag (07/09) 11 mm in Heuwelsig geval. Naval Hill is nou weer oop vir die publiek.Foto: Werner Esterhuyse

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.