Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kovsies wen goud

Drie Kovsie-studente het op 30 Maart in die Paarl op ’n byeenkoms vir Atletiek Suid-Afrika se o.18- en o.20-kampioenskap goud ontvang.

In die o.20-ouderdomsgroep was Colette Uys (45,97 m in diskusgooi), Vicky Oelofse (09:51.69 in die 3 000 m) en Tharina van der Walt (50,13 m in die hamergooi) eerste.

In die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir atlete met fisieke gestremdheid het Louzanne Coetzee en haar gids Xavier Adams goud in die 5 000 m, 1 500 m en 800 m verwerf en in die 1 500 m ’n byeenkomsrekord van 05:04.52 opgestel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.