Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Krieket op die kassie

Liefhebbers van krieket kan nou weer op SuperSport na hul gunsteling-sportsoort kyk nadat die eerste van drie toetse tussen Engeland en die Wes-Indiese Eilande Woensdag (08/07) aan die gang gekom het.

Die eerste toets in die reeks word in die Rose Bowl in Southampton, Engeland, gespeel.

Dié krieketveld is juis gekies om veiligheid vir spelers en betrokkenes te bied deurdat daar ’n hotel op die perseel is, het ’n woordvoerder van SuperSport in ’n nuusverklaring gesê.

Die tweede toets begin op 16 Julie in Manchester. Die derde toets, wat op 24 Julie begin, word ook daar beslis.

Ná die toetsreeks teen Wes-Indië sal Engeland ook ’n reeks van drie toetse teen Pakistan speel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.