Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Laat wiel op uitstalling
Barry van der Linde van Zijlstras Auto Haus (regs) het Saterdag (18/07) se motor- en motorfietsuitstalling by die Wooldland Hills-winkelsentrum gereël. By hom is Pieter Smith (Super Car-klub, links) en Nicky Lombard (Harley-Davidson, middel). Barry sê dit was ’n lekker geleentheid waar mense ’n slag uit die huis kon kom en na mooi motors en Harley-Davidson-motorfietse kon kom kyk. Hier staan hulle by Nickey se 22 Harley-Davidson Road Glide Special.Foto’s: Lientjie Mentz

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.