Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Leerlinge uitgedaag

’n Vindingryke kompetisie bied aan jonges die geleentheid om nuwe lewe in Anton Goosen se bekendste liedjies te blaas.

Deur sy Skilder-met-woorde-kompetisie daag Afrikaans.com gr. 1- tot gr. 12-leerlinge uit om Goosen se liedjies deur middel van skilderwerk uit te beeld.

Belangstellendes kan meer oor die kompetisie op Afrikaans.com uitvind.

’n Lys van die liedjies waaruit gekies kan word, is ook daar beskikbaar.

Leerlinge het van Oktober tot 31 Januarie kans om deel te neem.

Kontantpryse van R22 000 is op die spel. Die eerste prys is R2 000, en die wenner se skool sal R10 000 ontvang.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.