Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Liefdadigheid rys in Bfn

Die Versekeringsinstituut van die Vrystaat, in samewerking met Albany, het op 27 September die laaste van 5 812 brode aan liefdadigheidsorganisasies oor die stad heen versprei.

Dit kom ná die Nood vir Brood-aand wat in Junie gehou is.

Die brode is oor vier weke afgelewer by onder meer die CVO-skool in Bainsvlei, die Dr. C.F. Visser-skool in Estoire, Vrystaat Versorging in Aksie in Watkey­straat, Eden Christian Ministries, Torings van Hoop, Sunflower House, die Stillerus-aftreeoord, die Lettie Fouché-skool, die Heidedal-nasorg­sentrum en die Mangaung-nasorgsentrum.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.