Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Maatreëls gevolg

Beste lesers van Bloemnuus

Teen die agtergrond van pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor ’n algehele inperking van 21 dae vir Suid-Afrika gegewe Covid-19, verseker Bloemnuus elke leser en ander dat ons dit ter harte neem en alle moontlike besluite neem op grond van wat reg vir almal – ook die ketting van drukwerk en verspreiding – ingevolge veiligheidsmaatreëls sou wees. Bloemnuus bly toegewy tot die lewering van nuus en inligting aan sy lesers. Kry Bloemnuus ook onder “e-publikasies” op Netwerk24 (streeksnuus is gratis) en volg die Facebook-blad. – Redakteur

  • Dear readers of Bloemnews

Against the background of pres. Cyril Ramaphosa’s announcement about the 21-day lockdown of the country given the threat of Covid-19, Bloemnews ensures each reader and others that we take this measure to heart and will make all possible decisions based on what is right for all – including the chain of printing works and distribution – in terms of safety precautions. Bloemnews remains dedicated to conveying news and information to its readers. Also read Bloemnews as a free e-publication on Netwerk24. – Editor

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.