Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Mans se welstand op almal se lippe
Movember
Die onderwysers van die Laerskool Fichardtpark is van links Herbie Miles, Schalk van Schalkwyk, Michael van der Walt, Hennie Botha, Marius Kriel, Neels Cronje en Jacques Terblanche.

Die mansonderwysers van die Laerskool Fichardtpark het November deelgeneem aan Movember – ’n veldtog om bewustheid te skep oor gesondheidskwessies wat mans raak.

Op 1 November het hulle hul gesigte skoon geskeer – alle snorre en baarde het gewaai.

Daarna het hulle vir die duur van November hul snorre gekweek.

Hulle het ook vriende, familie en kollegas aangemoedig om snorre te kweek om sodoende bewustheid te skep.

Meer oor:  Bloemnuus  |  Laerskool Fichardtpark
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.