Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Meesters laat waai op atletiekbaan

Die Vrystaat-meesters­atletiekbyeenkoms is op 8 en 9 November in die Vrystaat-stadion aangebied.

Die uitslae van presteerders is:

Vroue 35 jaar

  • Terina Bohme: 100 m – 1ste
  • Sharine Barnard: 200 m – 2de; 800 m – 1ste
  • Amanda Labuschagne: 1 500 m – 1ste; 5 000 m – 1ste; 2 000 m-hindernis – 1ste; hoogspring – 2de
  • Jurinda Swart: gewistoot – 2de

Vroue 40 jaar

  • Lena van Rooyen: 200 m – 1ste
  • Teresa Richards: 300 m – 1ste; 1 500 m – 1ste
  • Belinda Putter: 5 000 m – 1ste
  • Zelna Henning: spiesgooi – 1ste

Vroue 45 jaar

  • Leobri Bisschoff: 200 m – 3de; spiesgooi – 3de; verspring – 1ste
  • Mercia Pretorius: 400 m – 3de; 1 500 m – 1ste
  • Wanda Taljaard: gewigstoot – 2de; spiesgooi – 1ste

Vroue 50 jaar

  • Marthie Bronn: 100 m – 1ste; 200 m – 1ste
  • Rozelle Cloete: 400 m – 1ste; 800 m – 1ste; 1 500 m – 1ste
  • Sunet Nicolaison: 1 500m – 2de; 5 000 m – 1ste
  • Alta Horn: vyfkamp – 2de; 2 000 m-hindernis – 1ste; gewigstoot – 3de; diskus – 3de; spiesgooi – 2de; massagooi – 3de; Griekse diskus – 2de
  • Elmarie Jacobs: hamergooi – 3de

Vroue 55 jaar

  • Ronel Erasmus: 5 000 m – 2de; 10 000 m – 1ste

Vroue 60 jaar

  • Margaret Moshoeunyane : 100m – 1ste; 200 m – 1ste
  • Kedibone Diba: 100 m – 2de; 200 m – 2de; 400 m – 1ste
  • Mpho Mokolope: 1 500 m-stap – 1ste

Vroue 65 jaar

  • Cholohelo Shuping: 100 m – 1ste; 1 500 m stap – 1ste
  • Delina van der Heever: driekamp – 1ste
  • Martha Maputle: 5 000 m-stap – 3de

Vroue 70 jaar

  • Litta Sebitlwane: 100 m – 1ste; 200 m – 1ste
  • Claurine Seleke: 100 m – 2de
  • Mankunyane Sehume: 1 500m-stap – 1ste

Vroue 75 jaar

  • Elsa Jordaan: 1 500 m stap – 1ste

Vroue 80 jaar

  • Puleng Motshumi: 100 m – 1ste

Vroue 85 jaar

  • Aletta Kruger: gewigstoot – 1ste; massagooi – 1ste

Mans 35 jaar

  • Arno Moller: gewigstoot – 1ste; diskus – 2de; hamergooi – 1ste; spiesgooi – 3de; massagooi – 1ste; vyfkamp – 1ste

Mans 40 jaar

  • Edward Saunderson: 100 m – 1ste; 200 m – 1ste; verspring – 1ste
  • Bartholomeuw Radikgome: 100 m – 3de
  • Dewald van Rooyen: 200 m – 3de; 400 m – 2de
  • Kobus Geldenhuis: 800 m – 1ste; verspring – 2de
  • Ferdinand Schuster: gewigstoot – 1ste; diskus – 2de; hamergooi – 2de; spiesgooi – 1ste; massagooi – 2de; Griekse diskus – 3de; driekamp – 1ste

Mans 50 jaar

  • Barry Williams: 400 m – 1ste; 800 m – 1ste; 1 500 m – 1ste
  • Stephan Stofberg: Griekse diskus – 2de
  • Angel Alvarez Aranda: diskus – 3de
  • Bernard Farmer: 1 500 m – 2de; 5 000 m – 1ste en 10 000 m – 1ste
  • Flippie Kotze: 5 000 m - 2de; 3 000 m-hindernis – 1ste
  • Gideon Slabbert: 5 000 m – 3de
  • Andre Bartleman: tienkamp – 1ste; 100 m-hekkies – 1ste; hoogspring – 1ste; verspring – 1ste; spiesgooi – 1ste
  • Conradie Scheepers: gewigstoot – 1ste; diskus – 1ste; Griekse diskus – 1ste

Mans 45 jaar

  • Wikus Vorster: 400 m – 3de; 800 m – 2de
  • Natumpule Magage: 1 500 m – 2de; 10 000 m – 1ste
  • Norman Modise: 1 500 m – 2de; 10 000 m 1ste
  • Theo van Dyk: gewigstoot – 1ste; diskus – 1ste

Mans 55 jaar

  • Paul Visser: 400 m – 1ste; 800 m – 1ste; 1 500 m – 1ste
  • Jorrie Jordaan: 5 000 m – 2de; 10 000 m – 1ste
  • Henk le Roux: gewigstoot – 2de; Griekse diskus – 1ste; driekamp – 1ste

Mans 60 jaar

  • Kevin Hurndall: spiesgooi – 2de

Mans 65 jaar

  • Setlalentwa Mokolopo: 100 m – 2de; 200 m – 2de; 1 500 m-stap – 1ste
  • Basil Kinghorn: 1 500 m – 2de; 5 000 m – 1ste
  • Chris Smit: 100 m-hekkies – 1ste; hoogspring – 1ste; spiesgooi – 1ste

Mans 70 jaar

  • Thomas Theron: 100 m – 1ste

Mans 75 jaar

  • John Maputle: 100 m – 1ste; 200 m – 1ste; 400 m – 1ste; 800 m – 1ste; 1 500 m – 1ste
  • Bobby de Kock: 100 m – 2de; 200 m – 2de; 400 m – 2de; 800 m – 2de; 1 500 m – 2de; 5 000 m – 1ste; 2 000 m-hindernis – 1ste; verspring – 1ste
  • Robert Modisakeng: 5 000 m-stap – 1ste

Mans 80 jaar

  • Pieter le Roux: gewigstoot – 2de; massagooi – 2de
  • Mojaki Mobilo: 1 500 m-stap – 1ste
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.