Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Meesters presteer in worpe, spronge

Die Vrystaat Meesters-worpe-en-sprongebyeenkoms is Saterdag (03/08) op Pelliespark by die Universiteit van die Vrystaat aangebied. Atlete van oor die land heen het aan dié byeenkoms deelgeneem. Die Vrystaatse atlete het só presteer:Massagooi:

Vroue 50: Alta Horn (1ste);

Mans 35: Arno Moller (1ste);

Mans 40: Ferdinand Schuster (2de).Griekse diskusgooi:

Vroue 50: Alta Horn (2de):

Mans 35: Arno Moller (1ste);

Mans 40: Ferdinand Schuster (1ste);

Mans 50: Conradie Scheepers (1ste) en

Fanie Stoffberg (2de):

Mans 55: Leenderd Hildebrand (1ste).Vyfkamp-gooie:

Vroue 50: Alta Horn (1ste);

Mans 35: Arno Moller (2de);

Mans 50: Andre Bartleman (1ste).Gewigstoot

Vroue 45: Mercia Pretorius (1ste);

Vroue 50: Alta Horn (2de);

Vroue 85: Aletta Kruger (1ste);

Mans 35: Arno Moller (1ste);

Mans 40: Ferdinand Schuster (1ste);

Mans 45: Chris Pretorius (2de);

Mans 50: Conradie Scheepers (1ste) en Fanie Stoffberg (2de);

Mans 55: Leenderd Hildebrand (1ste).Diskusgooi

Vroue 50: Alta Horn (2de);

Mans 35: Arno Moller (3de);

Mans 40: Ferdinand Schuster (2de);

Mans 50: Conradie Scheepers (1ste);

Mans 65: Chris Smit (1ste).Hoogspring.

Mans 50: André Bartleman (1ste);

Mans 55 Henk le Roux (1ste);

Mans 65: Chris Smit (1ste).Verspring

Mans 50: Edward Saunderson (1ste);

Mans 55: Henk le Roux (1ste).Driesprong

Mans 55: Henk le Roux (1ste).Hamergooi

Vroue 45: Mercia Pretorius (1ste);

Vroue 50: Alta Horn (2de);

Mans 35: Arno Moller (2de);

Vroue 40: Ferdinand Schuster (2de).Spiesgooi.

Vroue 50: Alta Horn (1ste);

Mans 35: Arno Moller (2de);

Mans 40: Ferdinand Schuster (1ste);

Mans 45: Chris Pretorius (1ste);

Mans 50: Andre Bartleman (1ste);

Mans 55: Leenderd Hildebrand (1ste);

Mans 65: Chris Smit (1ste).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.