Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Milde reën ’n vreugde

Wie sou kon dink dat April alle vorige maande sou oortref wat reënval betref?

In die noorde van Bloemfontein het ons in April nie minder nie as 249 mm uit die reënmeter gegooi.

Dit is selfs meer as die rekordsyfer van 240 mm van Februarie 2019.

Boonop was dit sagte reën, feitlik altyd teen skemer of saans, wat verseker het dat die kosbare vog diep in die tuingrond ingesink het. Die grond juig saam met die tuiniers en boere.

Teen die einde van April het ons vanjaar al 629 mm gehad – 100 mm meer as die 529 mm van die hele 2018.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.