Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Minimum loon bekend

Die minimum loon vir huiswerkers vir 2019 is in Desember in die Staats­koerant gepubliseer.

Huiswerkers in die Mangaung-metro (area A) wat 27 gewone werksuur werk, moet nou ’n minimum uurlikse loon van R13,69 ontvang (dit was R13,05 in 2018); weekliks R616,03 en ’n maandelikse loon van R2 669,24.

Werkers wat 27 gewone uur en minder per week werk, se uurlikse loon is nou R16,03; weekliks is dit R432,78 en maandeliks R1 875,22.

Inwoners van area B wie se huiswerkers 27 gewone uur per week werk, moet ’n minimum uurlikse loon van R12,47 betaal word, weekliks R561,27 en maandeliks R2 431,95.

Die minimum loon vir ’n huiswerker wat 27 gewone ure en minder werk is R14,72 per uur, R397,37 per week en R1 721,81 per maand. Huiswerkers se minimum loon is nog minder as die voorgestelde nasionale minimum loon van R20. Dié tariewe is geldig tot 30 November.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.