Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Museums sluit hul deure, staak aktiwiteite

Die Nasionale Museum in Bloemfontein, asook sy satelliet-mu­seums soos die Oliewenhuis-kunsmuseum, Freshford-huismu­seum, Eerste Raadsaal en die Waenhuis­museum, is tot verdere kennis­gewing gesluit.

Alle aktiwiteite wat by hierdie museums sou plaasvind, is ook voorlopig gekanselleer. Dit sluit toere, byeenkomste, konferensies en die huur van geriewe in.

Personeellede sal steeds met hul pligte voortgaan. Spesiale maat­reëls is ingestel om hulle veilig te hou. Dit sluit in dat personeel – waar moontlik – van die huis af werk.

Die Terrace-restaurant was nog tot Woensdag (25/03) oop.

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) se deure is gesluit, terwyl die Oologsmuseum van die Boere­republieke in Monumentweg tot verdere kennisgewing gesluit sal wees.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.