Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Neem leiding
Die meisies in die leierspan van die Dr. Böhmer-vaardigheidskool is van links Tseleng Makole, Simoné de Winnaar, Sharné Lombaard, Maureen Jaar (hoofmeisie), Alexandra April en Florence Aron (onderhoofmeisie). Afwesig: Mantoa Chacha. Foto’s: Lientjie Mentz
Die seuns in die leierspan van die Dr. Böhmer-vaardigheidskool is van links Vuyo Valashiya, Hope Sobekwa, Mosa Moseme (onderhoofseun), Justin Pieterse (hoofseun), Khaynyisile Mtembu en Tyron de Wee. Afwesig: Willie Kluyts.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.