Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Oefen intekening los

Die vierde virtuele Cityrun word Saterdag (30/05) aangebied, en daarmee saam kry deelnemers ’n maand se gratis toegang tot Netwerk24.

Deelnemers wat nog nie op Netwerk24 ingeteken is nie, sal dus ’n maand se gratis toegang tot koerante en tydskrifte op dié webwerf kry sodra hul hul vierde virtuele Cityrun voltooi.

Belangstellendes wat nog nie ’n geregistreerde lid van die Naval Hill Cityrun is nie, kan hulle voor Saterdag op cityrunnavalhill.­wixsite.com/website registreer.

Deelnemers kan self hul 5 km-roete kies. Wanneer die roete voltooi is, kan hulle hul tyd per WhatsApp-boodskap na 066-494-8666 of 060-661-5790 stuur. Dit moet Saterdae voor 11:00 geskied.

Elke deelnemer sal dan ’n e-pos met sy uitslae kry. Elke deelnemer wat sy vierde virtuele Cityrun voltooi, sal per e-pos inligting oor die promosie ontvang.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.