SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Nuus
Paartjies kan tot einde Julie inskryf

Lesers het nog net tyd tot einde Julie om foto’s in te stuur vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie, vir paartjies wat sedert Augustus 2017 tot einde Julie vanjaar getroud is. Die paartjies moet van Bloemnuusse lesersgebied wees.

Geen inskrywings sal ná 27 Julie aanvaar word nie en die laaste inskrywings sal begin Augustus in Bloemnuusgeplaas word, waarna al die inskrywings opBloemnuusse Facebook-blad sal verskyn sodat lesers hul gunsteling-foto kan aanwys.

Slegs foto’s in jpg-formaat groter as 500 KB sal oorweeg word. Stuur inskrywings met die bruid en bruidegom se name en van, die plek waar hulle getroud is en die fotograaf se naam en van (waar van toepassing), aan lientjie.mentz@­media24.com. Skryf “Bloemnuus se Troufotokompetisie” in die onderwerplyn.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.