Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pare se foto’s gesoek

Pasgetroude paartjies kan hul troufoto’s vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie inskryf.

Met die toe­stemming van die bruidspaar, kan fotograwe ook ’n foto inskryf.

Die fotograaf se handtekening mag nie op die foto wees nie, maar hul naam en van, of die foto-ateljee se naam, moet elke inskrywing vergesel.

Pare kan slegs een foto van goeie gehalte in jpg-formaat inskryf.

Die inskrywing moet die paartjie se name en van bevat, asook die venue en stad of dorp waar hulle getrou het.

As die plegtigheid en onthaal op verskillende plekke gehou is, kan net een genoem word.

Die kompetisie is slegs oop vir paartjies wat in Bloemnuus se lesersgebied woon, ongeag waar die troue plaasgevind het.

Stuur jou foto en inligting na lientjie.­mentz@­media24­.­com. Slegs volledige inskrywings word oorweeg.

Hier is ’n paar van die nuutste inskrywings.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.