Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pronk in die saal

Shaylee Myburgh, ’n leerling aan die Hoërskool Sentraal, het van 23 tot 25 Augustus aan die Vrystaatse ruiterkuns-streekkampioenskap deelgeneem.

Dié byeenkoms is in Bloemfontein by die skouterrein aangebied.

As lid van die Vrystaat-span het Shaylee die volgende plekke in die o.18-afdeling behaal:

  • ’n eerste plek in die kindersiertuig-afdeling;
  • ’n tweede plek in die driegang-plesierperd-afdeling;
  • ’n tweede plek in die vyfgang-kinderryperd-afdeling;
  • ’n tweede plek in die grootkampioen driegang-plesierperd-afdeling vir volwassenes;
  • ’n derde plek in die grootkampioen driegang-kinderryperd-afdeling;
  • ’n derde plek in die grootkampioen vyfgang-kinderryperd-afdeling; en
  • ’n vierde plek in die driegang-kinderryperd-afdeling.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.