Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Radiostasie vereer uitblinkers

Radio Rosestad het Donderdag (31/10) sportsterre, asook akademiese en kultuuruitblinkers vereer tydens die jaarlikse gala-aand wat by Leopards & Lace aangebied is.

Dit is vanjaar die 25ste bestaansjaar van Radio Rosestad en dus ’n besonderse aand waarop talle langdienstoekennings vir personeel ook oorhandig is.

  • Radio Rosestad se top-sporteerbewyse is toegeken aan: Sportster van die jaar: Karla Pretorius vir netbal;) Gestremde sportster van die jaar: Louzanne Coetzee vir atletiek (T11);) Sportman van die jaar: Zane Waddell vir swem;) Sportvrou van die jaar: Karla Pretorius;) Junior sportman van die jaar: Gerald Coetzee vir krieket; ) Junior sportvrou van die jaar: Heike de Nysschen vir atletiek.) Gestremde junior sportster van die jaar: Arina Nicolaisen (T38).
  • Spesiale eerbewyse vir sportspanne het gegaan aan: Junior vrouespan van die jaar: Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan;) Junior mansspan van die jaar: Grey-kollege (sekondêr) se eerste rugbyspan;) Senior sportspan van die jaar: Vrystaat-Cheetahs; en) Sportspan van die jaar vir gestremde atlete: Mustang-rolstoelrugbyspan.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.