Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Russiese dansers punt tone in Rosestad

The Crown of the Russian Ballet word op Maandag 30 Julie om 19:00 in die Sand du Plessis-teater aangebied.

Die choreograaf is Anatoly Emelianov.

Die eerste bedryf is die “Paquita Assemble” deur die Franse komponis Édouard Deldevez en die Paryse opera-balletmeester Joseph Maziller. Terwyl Napoleon se weermag Spanje beset, red die sigeunermeisie Paquita die lewe van ’n jong Franse offisier, en ’n liefdesverhaal ontvou.

Die tweede bedryf is “The Firebird”, wat handel oor die reis van die held, Prins Ivan.

Kaartjiepryse wissel van R200 tot R350 en kaartjies is by Pacofs beskikbaar.

Lesers kan Bloemnuusse Facebook-blad dophou om ’n kans te staan om kaartjies vir die ballet-opvoering te wen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.