Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sanger benoem
Daniel WesleyFoto: Verskaf

Plaaslike sanger en liedjieskrywer Daniel Wesley Africa is in vyf afdelings van die Nederlandse Fair Play Country Music-eerbewyse benoem.

Wesley sê hy weet nie wanneer die wenners aangekondig word en watter formaat die aankondiging gaan aanneem nie. “Dit is vir my net ’n groot eer om in soveel kategorieë benoem te word.”

Die benoemings is vir kunstenaars van oor die wêreld heen.

Volgens die webwerf ondersteun die Fair Play Country Music-eerbewyse onafhanklike kunstenaars omdat hulle glo elkeen verdien om suksesvol te wees.

  • Hy is in die volgende kategorieë benoem: Gospel-musiek – oorspronklik;) Popmusiek – oorspronklik;) Beste musiekvideo;) Tradisioneel – oorspronklik; en) Manlike liedjieskrywer van die jaar.

Gaan luister na van sy liedjies soos “Only you” op YouTube.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.