Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skool begin voedingskema

Die Dr. Bohmer-vaardigheidskool in Wilgehof het die afgelope tyd ’n onafhanklike voeding­skema by die skool begin.

Die skoolhoof, Kallie Viljoen, sê daar is al voor Covid-19 vasgestel dat daar van die leerlinge is wat behoeftig is.

“Ons kwalifiseer nie vir die departement van onderwys se voedingskema nie en het besluit om op eie inisiatief so ’n voedings­projek te begin.”

Die skool bedien nou elke weeksdag vir ’n ander jaargroep ’n ete.

Sover is die skool afhanklik van borgskappe om die daaglikse etes te berei.

“Die kinders geniet die kos by die skool baie. Ons is dankbaar vir elkeen wat met ’n borgskap hierdie projek moontlik maak,” sê Viljoen.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.