Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Slypskool vir ontluikende skrywers gehou

Die Bloemfontein-skrywersvereniging (BSV) bied op Saterdag 24 Augustus van 09:00 tot 15:00 sy jaarlikse slypskool vir ontluikende skrywers by die Noorderbloem-aftreeoord in Bayswater aan.

Die bekroonde skrywer Karin Brynard is die gasspreker op die geleentheid.

Die wenners van die BSV-skryfwedstryd sal ook op die geleentheid hul pryse ontvang.

Die slypskool het slegs plek vir 80 mense, en inskrywings moet voor 21 Augustus ingedien word.

Die koste beloop R420, maar BSV-lede betaal R270.

Om jou vir die slypskool in te skryf, stuur ’n e-pos na bloemsv@gmail.com of rig navae aan Roline Brits by 079-280-7759.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.