Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Span van Suid-VS skitter in jukskei

Spanne van oor die Vrystaat en Noord-Kaap heen het op 26 Januarie by Mudplein in ’n jukskei-toernooi gespeel.

Die spanne van die Suid-Vrystaat het in drie van die ses afdelings gewen.

Die Suid-Vrystaat het die A-, B-, en F-afdeling gewen, terwyl die Noord-Kaap die C-, D- en E-afdeling gewen het.

Altesaam 18 spanne van vier spelers elk het aan dié toernooi deelgeneem.

Dit het spanne van die Suid-Vrystaat, Noord-Vrystaat, Oos-Vrystaat en Noord-Kaap ingesluit.

Die volgende toernooi, wat van 18 tot 22 Februarie gespeel word, sal in Kroonstad plaasvind.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.