Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spiere bult op kompetisie

Op die Nasionale Amateur-liggaamsbouvereniging (Nabba) en Wêreldfiksheidsfederasie (WFF) se Vrystaatse en Noord-Kaapse kompetisie op 8 September in Bloemfontein het 43 liggaamsbouers deurgedring om op 29 September aan die nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Pretoria mee te ding.

Drie deelnemers uit die streek, Sharné Tondo, Kayalabo Ngudu en

Michelle Siebert het hier plekke in hul onderskeie afdelings behaal.

Michelle Siebert het hier plekke in hul onderskeie afdelings behaal.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.