Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Studente toon hul staal in gevegskuns

Vier studente in Koreaanse gevegskuns aan die White Tiger-klub se hoof-dojang in Bloemfontein het op 27 April aan die provinsiale kampioenskapsbyeenkoms in die stad deelgeneem en medaljes verwerf.

Dié klub het ook studente in Ficksburg, Aliwal-Noord en Lady Grey.

Op die Suid-Afrikaanse Koreaanse Gevegskunsvereniging se byeenkoms het 120 studente van klubs in Bloemfontein, Kroonstad, Lady­smith, Johannesburg en Pretoria in die verskillende style meegeding.

Die studente hoor binnekort wie Vrystaatkleure in Koreaanse gevegskuns behaal het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Bloem Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.